Voorsitter, by die volgende sitting van die Raad sal ek voorstel:
Dat die Raad -
(1) kennis neem dat -
(a) 'n lid van die gemeenskap in die publieke verhoor in die Charles Mopeli Stadium die gehoor meegedeel het dat die burgemeester van die munisipaliteit werkers ontslaan het en nie aanstel indien hulle nie 'n ANC-lidmaatskap kaart besit nie;
(b) die DA sulke politiese afpersery, intimidasie en viktimisering in die sterkste moontlike wyse afkeur en betreur; en
c) die DA 'n beroep doen op die Minister vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake en die Minister van Arbeid om die aangeleentheid deeglik te ondersoek. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr W F FABER: Chairperson, at the next sitting of the Council I shall move:
That the Council -
(1) notes that -
(a) a member of the community informed the audience during the public hearing at the Charles Mopeli Stadium that the mayor dismissed municipality workers or does not appoint them if they are not in possession of an ANC membership card;
(b) the DA condemns and deplores such political blackmail, intimidation and victimisation in the strongest possible terms; and
(c) the DA calls on the Minister for Co-operative Governance and Traditional Affairs and the Minister of Labour to thoroughly investigate the matter.]