Chair, I am going to speak in both English and Afrikaans if someone wants to make use of the interpreting services.
Afrikaans:
Agb Voorsitter, die begroting van die Nasionale Tesourie is veronderstel om ten doel te h om die volgende te ondersteun en te stimuleer - en ek dink dit is nodig om dit aan die Huis te noem aangesien dit lyk asof daar van die lede is wat dit nie weet nie - Ekonomiese groei en ontwikkeling ... sosiale vooruitgang te bevorder en die lewenstandaarde te verbeter. Dit is deur die effektiewe en volhoubare bestuur van openbare fondse asook ... die instandhouding van die makro-ekonomiese finansile sektor stabiliteit te verseker deur effektiewe finansile regulering van die ekonomie.
Maar, ten spyte van hierdie kardinale taak en die verantwoordelikheid wat veronderstel is om die pasaanger van die land te wees, het die Nasionale Tesourie 'n onderspandering van R179,35 miljoen wat van hul begroting verwyder is.
English: