Indien die ANC daadwerklik daartoe verbind is om opplossings vir die droogte te kry, sou haar plan aksies uitgestippel het om munisipalteite se waterverliese te keer. Die Minister se planne van waterbeperkings en besparingstariewe, droogtemaatrels vir die herverbruik van water is belangrik, maar spreek nie die ware oorsaak van Suid-Afrika se waterkrisis aan nie. Die VF Plus kan nie hierdie begroting ondersteun nie.