Geagte Voorsitter, die Minister van waterwese het gevra dat die debat na vanaand toe uitgestel word omdat sy teenwoordig wees. Die vraag wat die FF Plus vra is, hoe ernstig is die watertekort in Suid-Afrika as sy weer nie teenwoordig is nie.
English: