Can you fix the interpreting? [Interjections.] Please continue, hon Cloete.
Afrikaans:
Wat gebeur met daardie koolstofbelasting? Word dit werklik gebruik om klimaatsverandering se effek te verlig?
English:
But it appears as if government is not quite sure how to attend to our contribution towards a cleaner environment. There appears to be very low energy or a lack of urgency to attend to the Climate Change Bill that was published almost two years ago, but HAS not been introduced to parliament to date. Hopefully the bill will come to the NCOP soon so that we can see how government plans to attend to climate change.
This debate is too serious and is too important to be politicised by any political ideology. We cannot just be woke about climate changes, while we turn a blind eye to what is going on in our municipalities.
Afrikaans:
Maar een van die grooste uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, is water. Want as ons saamstem dat klimaatsverandering 'n realiteit is, moet ons saamstem dat ons waterbonne ons eerste onmiddelike probleem gaan wees.
Voorsitter, waterbestuur sal baie meer aandag moet geniet, as ons wil verseker dat ons ons staal vir klimaatsverandering. Ons hoor gereeld hoe die Minister van Water en Sanitasie ons herinner dat Suid-Afrika 'n waterskaars land is.
Die vraag is, hoor munisipaliteite dit? Weet munisipaliteite dat water al meer belangrik gaan wees om klimaatsverandering te bekamp? Weet munisipaliteite dat om water nou te vermors, op die langduur gaan beteken dat ons inwoners se toegang tot water beperk gaan word. Weet ons munisipaliteite dat om ni rampbestuurplanne in plek te h nie - wat talle nie het nie ... ]
... sal beteken dat rampe soos droogtes en vloede ons mense weerloos sal maak daarteen.
Ek is bly die agbare voorsitter van die Cogta komitee van die Vrystaat is vandag hier. Ek hoop hy sal mre onmiddelik na sy komitee gaan en die volgende vrae aan hulle stel.
Weet die Nketoana munisipaliteit byvoorbeeld dat om nie aandag aan riool te gee nie, beteken dat die riool deur 'n plaas vloei en uiteindelik in die Vaalrivier beland?
Weet Matjhabeng munisipaliteit in Welkom byvoorbeeld dat, om nie waterlekkasies reg te maak nie, Welkom se water vermors word en inwoners raadop is daaroor?
Weet Mangaung munisipaliteit wat soveel as 'n klein swembad se water elke minuut verloor weens lekkasies, dat Suid-Afrika 'n waterskaars land is?
Weet Mafube munisipaliteit dat die riool wat uit sy stukkende pype vloei, ook in die Vaalrivier belan?
Ek hoop agb Smit neem kennis hiervan, want die Vaalrivier word tans gerehabiliteer, maar rou riool hou aan daarin vloei vanaf 'n rivier vanuit 'n Vrystaatse munisipaliteit.
Ek dink nie ons plaaslike regering weet regtig wat die effek van hulle wanbestuur op die klimaat het nie. En dit is jammer dat Salga nie vandag hier deelneem nie. Hierdie is 'n belangrike debat ook vir
hulle, want hulle moet antwoorde gee oor hoe hulle gaan verseker dat ons munisipaliteite reg is vir klimaatsverandering.
English:
We need to start focusing on the things we can change now, and have the wisdom and vision to protect our immediate environment through legislation that already exist.
My question to this House and our members is, when you do oversight and you become aware of a municipality where sewage flows into our rivers - which is becoming an all-too-familiar scene in South Africa - what do you do? Will you hold that municipal manager accountable?
Will you do everything possible in your constitutional mandate to ensure that water and environmental resources are protected.
Members, will you act even if it means you have to lay a charge with the police against a municipal manager who does nothing to stop sewage spills into rivers and who does nothing to stop water losses owing to broken pipes?
I am glad we spoke about doing oversight. If you don't do oversight, then you are only virtue signaling. If you refuse to do that, I wish
to say to you as Greta Thunberg would say, how dare you not do anything.
To the EFF, I would like to say, considering that you are so woke about your carbon footprint, I guess we will be seeing you give back your flying allowances. We can then give that money to the poor! Thank you.