Voorsitter, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis namens die DA sal voorstel:
Dat die Huis toenemende kubermisdaad bespreek, asook die rol wat die regering saam met die Parlement kan speel om internetgebruikers se veiligheid te verseker. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr N J VAN DEN BERG: Chairperson, I give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates increasing cybercrime, and the role government and Parliament can play in providing security to Internet users.]