Agb Adjunkspeaker, die hele rede hoekom hierdie wetsontwerp op die tafel is, is omdat die regerende ANC dink dat die beginsel van vrywillige koper, vrywillige verkoper nie werk nie. Maar wat s die ANC se eie voormalige Minister van Landbou, die agb mnr Derek Hanekom? Hy was die heel eerste Minister wat te make gehad het met grondhervorming. Hy het verlede jaar in April by Graan SA ges dat as die regering s die beginsel van vrywillige koper, vrywillige verkoper beginsel nie werk nie, is dit die regering se eie skuld. [Tussenwerpsels.] Dit is die waarheid.
U wil nou di beginsel gebruik as gevolg van die onbevoegdheid van amptenare wat nie hulle werk kon doen nie. U moet 'n sondebok kry. U wil populisties wees.
Die VF Plus sal nie hierdie wetsontwerp ondersteun nie. Die agb Thibede het verlede week hier ges dat hulle deur die agb Minister van 'n olifant voorsien is wat grondhervorming betref. Hulle gaan hom stukkie vir stukkie eet.
Hierdie Waardeerder-generaal is deel van daardie stukkie vir stukkie eet. Dit bedreig eiendomsreg in Suid-Afrika. Die miljoene rande wat bestee word aan die vestiging van 'n kantoor van die Waardeerder-generaal kon die Minister eerder gebruik het om swart opkomende boere finansieel te ondersteun sodat hulle 'n sukses kan maak. Dit is maar net die begin hierdie en die mense van Suid-Afrika moet kennis neem dat eiendomswaarde in Suid-Afrika verlaag gaan word.
Ek wil vir die ANC s ek hoop dat hulle ook dan die eiendomsbelasting sal aanpas as gevolg van die verlaagde eindomswaarde. U gaan die ekonomie strem. U gaan mense ryk maak soos die agb Koos van der Merwe, wat 'n prokureur is en wat na die sake moet gaan kyk. Dit is waar.
As daar nou een stukkie van die wetgewing is wat die rooiligte aanhou laat brand, dan is dit di van die Waardeerder-generaal, omdat u op 'n verkeerde basis glo dat die beginsel van vrywillige koper, vrywillige verkoper nie werk nie. U is verkeerd. Dit werk. As di beginsel die werk doen, sal u behoorlike grondhervorming kry in Suid-Afrika. Ek dank u. [Applous.] (Translation of Afrikaans speech follows.)
[Dr P J GROENEWALD: Hon Deputy Speaker, the whole reason why this Bill was tabled is because the ruling ANC thinks that the principle of willing buyer, willing seller is not working. But what does the ANC's own former Minister of Agriculture, the hon Mr Derek Hanekom, say? He was the very first Minister who had to deal with land reform. He said at Grain SA in April of last year that if the Government stated that the willing buyer, willing seller principle was not working, it would be the Government's own fault. [Interjections.] That is the truth.
You now want to use this principle because of the incompetence of officials who could not do their work. You have to find a scapegoat. You want to act populist.
The FF Plus will not support this Bill. The hon Thibede said here last week that, in respect of land reform, they had been provided with an elephant by the hon the Minister. They were going to eat it piece by piece.
This Valuer-General is part of that eating piece by piece. This is a threat to property rights in South Africa. The Minister should rather have used the millions of rands that are being spent on establishing an Office of the Valuer-General on financial support for emerging black farmers so that they can become successful. This is only the beginning, and the people of South Africa must take note that property values in South Africa are going to drop.
I want to tell the ANC that I hope they will then also lower the property rates in terms of the reduced property values. You are going to hold up the economy. You are going to enrich people such as the hon Koos van der Merwe, who is an attorney and who will have to look into these matters. This is true.
If there is one aspect of this legislation that causes the red lights to keep on flashing, it is the one in terms of the Valuer-General, because you believe on an incorrect basis that the principle of willing buyer, willing seller is not working. You are wrong. It does work. If it does the job, you will achieve proper land reform in South Africa. I thank you. [Applause.]]