Mevrou die Adjunkspeaker, namens die VF Plus wil ons graag ons innige meegevoel betuig met die familie en die vriende en die gesin van die oorledene. Dit is so dat enige sterfte traumaties is vir die familielede. Dit is ook traumaties vir die Inkatha Vryheidsparty. Tot hulle leedwese moes hulle verneem dat een van hulle partygenote te sterwe gekom het. Ons het hom leer ken as 'n persoon wat enige tyd graag sy standpunt gestel het en nie gehuiwer het om te s waarin hy glo nie. Daar was altyd 'n goeie verhouding tussen die oorledene en die lede van die VF Plus. As Christene kan ons ook net vir hulle s: Hulle sal hul troos net van Bo af ontvang. (Translation of Afrikaans speech follows.) [Mr P J GROENEWALD: Madam Deputy Speaker, on behalf of the FF Plus, we would like to extend our sincere condolences to the family, friends and relatives of the deceased. Any death is traumatic for the family members concerned. This is also traumatic for the Inkatha Freedom Party. To their regret they have learnt of the passing of one of their party members. We had come to know him as a person who was keen to state his point of view at any given time and never hesitated to articulate what he believed in. There was always a good relationship between the deceased and the members of the FF Plus. As Christians, all we can tell them is that they will only find consolation from Above.]