Ek sal dit terugtrek as hy dit ook terugtrek. Hy het net ges ons lieg, toe s ek vir hom hy lieg. So, as hy dit terugtrek, trek ek dit onvoorwaardelik terug.
Die HUISVOORSITTER (Me C-S Botha): Nee, ek het nie gevra vir 'n voorwaardelike terugtrekking nie. Ek het net gevra dat u dit terugtrek. Baie dankie. Sal u asseblief voortgaan?