Geagte Mevrou die Speaker, die Vryheidsfront Plus assosieer ons graag met die mosie wat voor die Huis dien. Die agb lid Nawa was persoonlik as lid nie aan my baie goed bekend nie. Sy was nie baie lank lid van hierdie Huis gewees nie en sy was maar vir bietjie meer as 'n jaar 'n lid van die Parlement. Maar uit haar currikulum vitae en uit dit wat haar kollegas van haar ges het, is die belangrike rol wat sy gespeel het spesifiek met betrekking tot vroue, baie duidelik. Die bemagtiging van vroue het haar baie na aan die hart gel, saam met haar betrokkenheid by die onderwys haar hele lewe deur.
Ons dra graag ons medelye oor aan haar familie en haar naasbestaandes, asook aan haar party, wat 'n kollega verloor het, en ons wil hul graag sterkte toewens en ons vertrou dat dit met hulle goed sal gaan op die pad vorentoe. Baie dankie. (Translation of Afrikaans speech follows.)
[Dr C P MULDER: Madam Speaker, the Freedom Front Plus gladly supports the motion before the House. The hon member Nawa was not personally known to me. She has not been a member of this House for very long and she was only a Member of Parliament for little over a year. From her curriculum vitae and from what her colleagues have said about her, the important role she played regarding women is very evident. The empowerment of women was very close to her heart along with her involvement with education throughout her whole life.
We would like to sympathise with her family, her next of kin and her party who have lost a colleague. We would like to wish them all the best and we trust that it will go well with them on the road ahead. Thank you very much.]