Voorsitter, dit is 'n baie ingewikkelde verduideliking, maar baie dankie. Ek is nou so 'n bietjie meer op hoogte. Met ander woorde, die departement het die ding opgegee vir die Staatsdienskommissie, terwyl hulle nog net van die eerste gedeelte bewus was. Daarom het hulle nou die R20 miljoen aangedui en dit terwyl daar niks is nie. Gaan die departement probeer om die geld terug te kry? Dankie.
[Mr A H NEL: Chairperson, that is a very complicated explanation, but thank you anyway. I am a bit more informed now. In other words, the department gave it to the Public Service Commission, whilst they were only aware of the first part thereof. They have thus indicated R20 million and that while there is nothing of the sort. Will the department try to get the money returned to them? Thank you.]