Thank you, Madam Deputy Speaker.
Ek het so pas met gevangene nommer 95151291 gepraat en hy het my gevra om 'n boodskap aan u oor te dra. Hy was vir agt jaar in Helderstroom- gevangenis. Hy was 'n modelgevangene en was selfs 'n monitor. Wat hierdie gevangene s, is: wat u aan die nasie s, is verleidelik maar dis nie doelgerig nie. U word 'n klomp leuens deur u amptenary gevoer. Die skending van menseregte by Helderstroom is aan die orde van die dag, ten spyte van die teenwoordigheid van regter Erasmus se mense.
In sy dag des lewens is mnr Yengeni die eerste gevangene wat so gou op 'n naweekpas gegaan het. As 'n monitor het hy self honderde van hierdie aansoeke ingevul en almal is afgekeur. Daar was selfs gevalle waar gevangenes gevra het om net vir een dag uit te kom om 'n begrafnis by te woon en selfs dit is afgekeur. Hy vra dat u sy ler trek om die feite vas te stel. Dankie. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[I have just spoken to prisoner number 95151291 and he asked me to convey the following message to you. He was in Helderstroom prison for eight years. He was a model prisoner and was even a monitor. What this prisoner is saying, is: What you are telling the nation is appealing, but not purposeful. You are being fed a pack of lies by your officials. The violation of human rights at Helderstroom is the order of the day despite the presence of Justice Erasmus's people.
In his lifetime Mr Yengeni is the first prisoner to be granted a weekend pass so quickly. As a monitor he has filled in hundreds of applications himself and all were turned down. There have even been cases where prisoners have requested to be allowed out for one day to attend a funeral and even that has been turned down. He asked that you retrieve his file to determine the facts. Thank you.]