Dankie Voorsitter, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag sal voorstel:
Dat die Raad kennis neem -
1) dat die swendelaar Tony Yengeni voorkeurbehandeling in die gevangenis ontvang;
2) dat Suid-Afrika se beeld as regstaat deur die modder gesleep word;
3) dat wetsgehoorsame burgers van die land die gebeure met minagting ervaar en dat regverdigheid voor die reg nie in Suid-Afrika bestaan nie; en
4) dat die Regering onmiddellik hierdie skandalige gebeure moet veroordeel en regstel. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr J W LE ROUX: Thank you Chairperson, I hereby give notice that I shall move on the next sitting day:
That the Council notes -
(1) that the fraudster Tony Yengeni is receiving preferential treatment in prison;
(2) that South Africa's image as a constitutional state is being dragged through the mire;
(3) that law-abiding citizens of the country are perceiving these events with disdain and that equality before the law does not exist in South Africa; and
(4) that the Government should immediately condemn and rectify these outrageous events.]