Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek tydens die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor die redes vir die begrotingstekort van R37 miljard vir die eerste kwartaal se besteding van die nasionale begroting. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates the reasons for the budget deficit of R37 billion for the first quarter's spending of the national budget.]