Sy persoonlike adviseur, mnr Shaheen Moolla, is meerendeels verantwoordelik vir die probleme in die visbedryf. Julle het nie geweet ek kan ook, net soos julle, lekker histeries praat nie! [Tussenwerpsels.]
Die DA het nog nooit ons mense op die kusdorpe geken nie. As die DA hulle geken het, dan het ons vandag in hierdie Wes-Kaap, in Khayelitsha, met Xhosa-sprekende vissermanne gesit. Vandag nog was uTata hier by my gewees. Omdat hy isiXhosa praat, word hy nie gehoor nie. Omdat hy isiXhosa praat, word sy probleme nie aangespreek nie. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Ms M N PHALISO: His personal advisor, Mr Shaheen Moolla, is for the greater part responsible for the problems in the fishing industry. You never knew I could also get rather hysterical, just like you, when I speak! [Interjections.]
The DA never knew our people in the coastal towns. If the DA knew them, then we would have had in this Western Cape, in Khayelitsha, Xhosa speaking fishermen today. Just today uTata visited me. Because he speaks isiXhosa he is not listened to. Because he speaks isiXhosa his problems are not attended to. [Interjections.]]