Vir die eerste keer het die agb Van Dalen Paternoster besoek en skielik bewus geword van die armoede in ons kusdorpe. [Tussenwerpsels.] Hierdie wolhaarstories in die media sal ons mense nie flous nie. Ons is lankal nie meer dom nie en was nog nooit dom nie. [Tussenwerpsels.] Ons mense weet die DA kan en wil niks doen om die vissers se regverdige behoeftes aan te pak nie.
Ek doen 'n beroep op Paternoster se gemeenskap om te kom luister. Kom luister ... [Tussenwerpsels.] ... na die portefeuljekomiteevergaderings waar mnr Van Dalen net praat oor sportvis en tenders wat die Minister uitgegee het. Hy praat niks van armoede nie. Dit is vandag die eerste keer dat ek hoor hy kan ook van armoede praat. Die gewoonte wen die verstand. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Ms M N PHALISO: For the first time the hon Van Dalen visited Paternoster and suddenly became aware of the poverty in our coastal towns. [Interjections.] These stories in the media won't fool our people. We are no longer stupid and never were stupid. [Interjections.] Our people know that the DA cannot and will not do anything to address the justifiable needs of the fishermen.
I call on the community in Paternoster to come and listen. Come listen ... [Interjections.] ... to the portfolio committee meetings where Mr Van Dalen only refers to game fish and tenders which the Minister allocated. He does not mention poverty ever. For the first time today I also heard him refer to poverty. It has become a force of habit. [Interjections.]]
The will of the people will prevail and we will not be sidetracked by immature and demented fishing views from the DA or their tiny group of media journalists who clearly desire that the poor in the fishing industry should remain poor. [Interjections.]
Luister nou, agb Van Dalen. [Tussenwerpsels.] Sardiensaansoeke is gedoen in die Wes-Kaap, en ... [Tussenwerpsels.] ... ek sal nie sagter praat nie. Luister! [Tussenwerpsels.] Die vissers se sardienspermitte is afgevat in die Wes-Kaap, en tot vandag toe het die DA-regering in die Wes-Kaap nog nie 'n vinger verroer om dit aan te spreek nie. Daardie vissers sit nou al vir die afgelope ses jaar in Laingville nadat hulle hul fabriek verloor het. Hulle het hul fabriek verloor en die DA spreek dit nie aan nie. Ek praat van die Wes-Kaap, die Weskus.
Ek wil tog ook s die gentegreerde plan van die Departement van Handel en Nywerheid is di van die ANC-regering. [Tussenwerpsels.] Daar is nie 'n manier dat mnr Van Dalen vandag hier 'n beroep op ons kan doen nie. Die agb minister Rob Davies weet wat langs die kus aangaan, want hy voorsien in ons behoeftes, en die bote het hy vir ons gegee, en vir die Noord-Kaap het hy 'n maand gelede ses bote gegee. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Listen, now, hon Van Dalen. [Interjections.] Applications were made for sardines in the Western Cape, and ... [Interjections.]... I won't lower my voice. Listen! [Interjections.] The fishermen's permits for sardines were withdrawn in the Western Cape, and up to today the DA government in the Western Cape has not raised a finger to address this. For the last six years those fishers have been sitting in Laingville after their factory closed down. They lost the factory and the DA does not address that. I refer to the Western Cape, the West Coast.
I also wish to say that the integrated plan of the Department of Trade and Industry is that of the ANC government. [Interjections.] There isn't a way in which Mr Van Dalen can direct a request to us here today. The hon Minister Rob Davies knows what is taking place along our coast, because he makes provision for our needs, and he gave us the boats, and a month ago he gave the Northern Cape six boats. [Interjections.]]