Voorsitter, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Raad namens die DA sal voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor of die gebruik van hul moedertaal Lede van die Parlement in staat sal stel om hul taak as Parlementslede met groter selfvertroue en doeltreffendheid uit te voer. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr H C VAN SCHALKWYK: Deputy Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf on the DA:
That this House debates whether the use by Members of Parliament of their mother language enables them to carry out their duties as Parliamentarians with more confidence and efficiency.]