Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek in die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor die R11 miljard wat nasionale staatsdepartemente nie in die 2011-12 boekjaar spandeer het nie.
Dankie. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates the R11 billion not spent by departments during the 2011-12 financial year.
Thank you.]