Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat in die volgende sitting van die Huis ek 'n voorstel namens die DA sal doen:
Dat die Huis so spoedig moontlik die volgende debatteer: die herwaardering van Suid-Afrika se diverse kultuur en kuns erfenis, om sodoende kennis en begrip van alle groepe se verlede te kry, sodat ons almal saam 'n toekoms kan bou.
Ek dank u. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr N J VAN DEN BERG: Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates re-evaluating South Africa's diverse arts and cultural heritage so as to recognise and develop an understanding of the histories of all groups in order to build a future together.]