Agb Voorsitter, op 'n punt van orde: Dit staan in die Rels van die Huis dat daar nie meer as een lid mag staan terwyl daar 'n debat aan die gang is nie. Aan die kant van die ANC is daar twee lede wat staan, en u maak nie beswaar daarteen nie. Dit is ontoelaatbaar. Ek vra dat u orde herstel, asseblief. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Hon Chairperson, on a point of order: The Rules of the House state that only one member is allowed to stand while a debate is taking place. On the side of the ANC two members are standing, and you are not objecting to it. It is not permissible. I request you to restore order, please. [Interjections.]]