... en die toepassing van korrektiewe stappe. Hierdie gebrek kan op enige vlak geskied, en die diskonneksie is daar. Die ketting is gebreek. Daar is selfs departemente waar die kettings van dissipline, respek, tegnies-burokratiese vaardighede, bestuur en toesig op verskeie vlakke verbreek is. Watter kans het so 'n organisasie om ooit reg te kom? Baie dankie. [Tussenwerpsels.] [Applous.] (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Mr N D DU TOIT: ... and the taking of corrective steps. This failure may occur at any level, and the disconnection follows. The chain has been broken. There are even departments where the chains of discipline, respect, technical-bureaucratic skills, management and oversight have been broken on several levels. What chance is there of such an organisation ever functioning properly? I thank you. [Interjections.] [Applause.]