Voorsitter, op 'n punt van orde: Ek wou die agb Minister nie onderbreek nie. Mag ek verneem waarom daar nie vertaaldienste in di Huis beskikbaar is nie? Ek het di saak gister al geopper en daar was 'n onderneming dat die tegniese span daarna sou kyk. Ek verneem graag waarom daar nie vertaaldienste is nie. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Chairperson, on a point of order: I did not want to interrupt the hon Minister. May I ask why the interpreting services are not available in this House? I already raised this matter yesterday and an undertaking was given that the technical team would investigate the matter. I really wish to know why there are no interpreting services.]