When allegations are made against the normal members of the Police Service, they are suspended and there is no comeback before the matter is finalised. [Interjections.]
Agb Minister, u is ongelukkig skuldig daaraan, en ek s weer dat wat u gedoen het, te min en te laat is. Die publiek van Suid-Afrika moet vertroue in die polisie h. Daardie vertroue l aan skerwe as gevolg van die Mdluli- saak. [Tussenwerpsels.]
'n AGB LID: Hoor, hoor!