Hon Deputy Speaker, on a lighter note, I just want to say I do not have an iPad and I do not have a piece of paper because I cannot read. So, that is just for the Whips from this side, on my right. [Laughter.]
Ons vier Vryheidsdag in Suid-Afrika, maar ek wil vandag s dat dit nie 'n dag van vryheid vir Suid-Afrika is nie. Dit is 'n vryheidsdag vir die ANC. [Tussenwerpsels.] Daar word altyd gevra, "Hoekom is daar nie witmense by die feesvieringe van Vryheidsdag nie?" [Tussenwerpsels.]
Ek sal vir u s hoekom witmense onwelkom by hierdie feeste voel, want daardie feeste is net ANC-feeste, en die wittes wat soontoe gaan, moet net altyd hoor hoe sleg hulle was.
Ek wil vandag vir u s ...