... because, hon Deputy Speaker, the issues he is raising are issues of national interest. Could you give him one minute from the ANC's time to answer?
Sedert 2009, het u 'n vergadering gehou waar u die belangrikheid van Vryheidsdag aan die witmense verduidelik het en hulle aangemoedig het om deel te neem? My eie ervaring is dat witmense nie 'n probleem het met hierdie Vryheidsdag nie. Die probleem is u, want u doen nie u werk nie, en u het geld van die Parlement gekry om dit daar te gaan verduidelik. [Gelag.] [Applous.] [Tussenwerpsels.]