Wat die DA telkens verstom, is dat die ANC altyd sy rug draai op die korrupsie van sy eie lede. Daarom is dit nie verbasend dat die kiesers wat korrupsie wil uitroei hulle al hoe meer tot die DA wend nie. [What constantly astounds the DA is that the ANC always turns its back on the corruption of its own members. That is why it is not surprising that voters who are wanting to root out corruption are increasingly turning towards the DA. [Applause.]