Die feit is egter dat die ANC, in sy wysheid om diskriminerende beleid op minderhede af te dwing, poog om so effektief soos die Duitsers in die Tweede Wreldoorlog te werk te gaan deur middel van die verdere befondsing van die inspeksie- en wetstoepassingsdienste; dit terwyl die ANC nalaat om voor sy eie deur te vee. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)