Om aan te hou met die toepassing van diskriminerende wette wat veronderstel is om gelykheid te verseker, sonder om vir die doelwit van die uitfasering daarvan te beplan, is 'n aanduiding dat hierdie wette eintlik bedoel is om permanent te bly - volgens Jimmy Manyi se bisarre logika, vir 350 jaar! (Translation of Afrikaans paragraph follows.)