Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis namens die DA sal voorstel: Dat die Huis die tweede Uitgebreide Openbare Werke-program bespreek ten einde weer te soek om die departement se werksverrigtinge hieroor op te skerp, en om al nege provinsies en 283 munisipaliteite te betrek, sodat die hele Begroting gespandeer kan word, en die teikens ten opsigte van tydelike en permanente werksgeleenthede gehaal kan word. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr W P DOMAN: Hon Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House discusses the second Expanded Public Works Programme in order to try to increase the work performance of the department, and to involve all nine provinces and 283 municipalities for the purpose of spending the whole Budget, as well as reaching the targets of temporary and permanent job opportunities.]