Agb Speaker, by die volgende sitting van die Huis sal ek namens die DA voorstel:
Dat die Huis 'n debat voer oor die regering se botsende benadering ten opsigte van die Infraco Company wat deur die regering as openbare onderneming in die lewe geroep is om telekommunikasiedienste aan die gewone verbruiker en die platteland te lewer, maar terselfde tyd, 'n kabinetsbesluit geneem het om nie Infraco Company te lisensieer om hierdie dienste te kan lewer nie. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Hon Speaker, at the next sitting of the House I shall move on behalf of the DA:
That the House debates government's conflicting approach with regard to the Infraco Company which has been established by government as a public enterprise to deliver telecommunication services to the ordinary user and rural areas, whilst at the same time taking a cabinet decision not to give the Infraco Company a license to be able to offer these services.]