Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye onderskei vir die eerste keer, u kan gaan kyk, tussen drie kategorie boere: bestaansboere, kleinboere en kommersile boere. As u my toesprake die afgelope jaar gevolg het, dan het ek deurlopend oor die drie kategorie gepraat en die klem gel en ges enigiemand wat in Suid-Afrika oor voedselsekerheid wil praat en die kommersile boere ignoreer, weet nie waarvan hy praat nie.