Dit is dus wel belangrik dat ons kennis neem dat 22 lande in Afrika reeds vir boere van Suid-Afrika gevra het. Dit wys hoe gesog hulle is en ons moet moeite doen om hul hier te behou, want enige kundigheid wat die land verlaat, is tot ons almal se nadeel. (Translation of Afrikaans Minister's response follows.)