Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis gaan voorstel:
Dat hierdie Huis debat voer oor die volgehoue agteruitgang van Transnet se sylyn-netwerk en die uitwerking op die landelike ekonomie. Dankie. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House, I shall move:
That the House debates the sustained deterioration of Transnet's siding network and its impact on the rural economy.
Thank you.]