Adjunkspeaker, is die agb lid bereid om 'n vraag te neem? S u ja? [Tussenwerpsels.] Verstaan ek die agb lid korrek? S die agb lid dat rehabilitasie insluit dat belastingbetalers se geld maar elke keer net aangewend kan word as hulle luukshede soos televisies en telefone vernietig? Dit is wat ek ges het. Ek het ges dat dit belastingbetalers se geld is. U s dat hulle dit maar elke keer kan breek en die belastingbetaler moet maar elke keer betaal daarvoor totdat hulle gerehabiliteer is. Is dit wat u s? (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[... must be taught a lesson.