Voorsitter, ek stel sonder kennisgewing voor:
Dat die Raad -
1) kennis neem dat die DA sy kommer uitspreek oor die algemene toestand van die Suid-Afrikaanse paaie;
2) verder kennis neem dat R75 miljard in die volgende vyf jaar benodig is om die verval van paaie landwyd te stuit;
3) voorts kennis neem dat dringende aandag aan die tekort aan ingenieurs en mense met tegniese kennis gegee moet word;
4) erken dat 30% van paaie baie swak is, 40% van paaie in 'n krisis is en 80% van alle paaie ouer as hul 20-jaar ontwerpleeftyd is; en
5) 'n dringende beroep op die regering doen om na die nasionale Begroting en die besteding daarvan te kyk.
Ek dank u. (Translation of Afrikaans draft resolution follows.)
[Mr H B GROENEWALD: Chairperson, I move without notice:
That the Council -
1) notes the DA's expression of concern at the general condition of South Africa's roads;
2) further notes that over the next five years R75 billion will be required to halt the deterioration of roads countrywide;
3) also notes that urgent attention should be given to the shortage of engineers and people with technical knowledge;
4) acknowledges that 30% of our public roads are in a very poor condition, 40% are at crisis levels and 80% are older than their intended 20-year lifespan; and
5) urgently appeals to the government to look at the national Budget and how it is spent.]