Mev die Voorsitter, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Raad sal voorstel:
Dat die Raad -
1) kennis neem dat die Minister van Verdediging en Militre Veterane, Lindiwe Sisulu, 'n groot oordeelsfout begaan het om mnr Julius Malema, as jeugleier van die ANC, asook ander senior lede van die ANC-jeugliga toe te laat om twee weke militre dienspligopleiding te ondergaan;
2) verder kennis neem dat dit belangrik is dat die weermag nie by partypolitiek ingesleep moet word nie;
3) verder kennis neem dat die DA vra dat di tipe onaanvaarbare praktyk stopgesit moet word; en
4) laastens ook vra dat die besluit, dat mnr Malema met staatsfondse deur die SA Weermag opgelei word, herroep moet word.
Ek stel so voor. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr W F FABER: Madam Chairperson, I hereby give notice that on the next sitting day of the council I shall move:
That the Council -
1) notes that the Minister of Defence and Military Veterans, Dr Lindiwe Sisulu, has made a big error of judgement by allowing Julius Malema as youth leader of the ANC, as well as other senior members of the ANC Youth League, to undergo two weeks' military service training;
2) further notes that it is important for the Defence Force not to be dragged into party politics and requests that this kind of unacceptable practice be stopped; and
3) therefore requests that the decision to have Mr Malema trained with state funding by the SA Defence Force be reversed.]