Voorsitter, ek gee kennis dat ek sal voorstel:
Dat die Raad -
1) met trots kennis neem dat die Minister van Onderwys in die Wes- Kaap, mnr Donald Grant, beplan om 26 skole oor die volgende 3 jaar in die Wes-Kaap te bou;
2) verder kennis neem dat dit baie meer skole is as wat die vorige ANC- regering in die Wes-Kaap gebou het; 3) ook verder kennis neem van die nuwe klaskamers wat gebou gaan word, asook die opgradering van bestaande skoolgeboue in die provinsie; en
(4) mnr Grant aanmoedig om so voort te gaan met die goeie werk. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr M J R DE VILLIERS: Chairperson, on the next sitting day of the Council, I shall move:
That the Council -
1) notes with pride that the MEC for Education in the Western Cape, Mr Donald Grant, is planning to build 26 schools in the Western Cape over the next 3 years;
2) further notes that this is more schools than the previous ANC government built in the Western Cape;
3) also further notes of the new classrooms that are going to be built, as well as the upgrading of existing school buildings in the province; and
4) encourages Mr Grant to continue the good work.]