Chairperson, hon Minister and members of the House, it is my privilege to share the following with you.
Die ANC, as regerende party, het met sy verklaring op 8 Januarie die volgende strategiese ontwikkelingsdoelwitte gedentifiseer. [The ANC, as the governing party, identified the following strategic development goals in its 8 January Statement.]
These goals are: speeding up growth, and creating more jobs, decent work and sustainable livelihoods; rural development and land reform; education; health; combating crime and corruption; and social transformation.
Om al hierdie doelwitte te bereik, het ons 'n effektiewe en volhoubare energiesektor nodig. Daarom is die strategiese plan van die Departement van Energie in ooreenstemming met die regering se Mediumtermyn Strategiese Raamwerk wat die wye uitdagings van 'n gemengde energiesektor vir ons land toelig.
Die sektor wil energiesekerheid verseker deur verskeidenheid, die versekering van energie-alternatiewe, 'n groen ekonomie en die skep van werksgeleenthede. Ons wil energie verseker deur die promosie van volhoubare gebruik van energiebronne, deur die stadige wegbeweeg van die gebruik van fossielbrandstof, deur die bekendstelling van tweedegenerasie- kernkragstasies en deur voordeel te trek uit natuurlike bronne soos sonlig en sterk winde. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[To reach all these goals we need an energy sector that is effective and sustainable. Hence, the strategic plan by the Department of Energy is in line with the government's Medium-Term Strategic Framework, which elucidates the large-scale challenges of a mixed energy sector for our country.
The sector wants to ensure energy security through diversity, ensuring energy alternatives, a green economy and the creation of job opportunities. We want to secure energy by promoting the sustainable consumption of energy sources, by gradually moving away from fossil fuels, through the introduction of second generation nuclear power stations and by taking advantage of natural resources such as sunlight and strong winds.]
The sector would like to implement wind, solar, hydro, biomass and biogas energy. These projects will contribute to the sustainable developmental goals because of their low carbon footprint. The off-grid electricity programme will connect another 10 000 households, utilising solar home systems.
Hierdie tipe energie sal energie opwek om beligting te verskaf en 'n paar elektriese toestelle aan te skakel.
Die "Nuclear Energy Agency" [Kernenergie-agentskap], is gestig met die doelwit om 'n nasionale veldtog te voer met die klem op energiebesparing in alle sektore van die ekonomie.
Die energiebesparingsprogram sluit aktiwiteite in soos die uitrol van kompakte fluoor-gloeilampligte, subsidiring van sonwaterverwarmers, promosie van skoon ontwikkelling, brandstofomskakeling, verkeersligte en publieke beligting. Dit is aksies om weg te beweeg van 'n steenkoolgebaseerde ekonomie.
Dit is bemoedigend om te sien dat hierdie tipe alternatiewe projekte reeds geskied en beplan word in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap. Daarom s die ANC om saam te werk, kan ons meer doen.
Die Saldanhabaai Munisipaliteit ondersoek reeds die vestiging van 'n groen "industrial development zone," [industrile ontwikkelingsone, IOS,] waar nywerhede wat in die gebied wil investeer, gebruik moet maak van groen energie soos son- en windkrag.
Hierdie tipe aksies moet definitief deur die regering ondersteun word en kan as volhoubaar bewys word. Dit kan ons vorentoe laat beweeg.
Ek wil reageer op 'n paar dinge. Daar staan in die Woord: "Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie ... Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?" Wat ek hiermee bedoel, is dat die opposisie baie kan kritiseer, maar dit is nie opbouende kritiek nie. Die is afbrekend.
In die verlede het baie van julle in rade gedien, selfs in meer as 20. Julle het dit nie eers geopenbaar nie. Die ANC is 'n deursigtige party en daarom word die klippe so gegooi. [Tussenwerpsels.]
Daar is 'n ander punt wat ek wil belig. Hulle s altyd dat mens eers in jou eie huis moet kyk voordat jy na buite kyk. Hier waar ek bly in die Wes- Kaap, het ons met goeie, vaardige mense in die provinsiale wetgewing gesit, wat die trekpas gegee is deur die DA. Daardie persoon was Shanaaz. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[This type of energy will generate power to provide lighting and to connect several electrical appliances.
The Nuclear Energy Agency was established with the aim of conducting a national campaign with the emphasis on saving energy in all sectors of the economy.
The energy savings programme includes activities such as the rolling out of compact fluorescent lights, the subsidising of solar water heating, promoting clean development, fuel conversion, traffic lights and public lighting. These are campaigns to move away from a coal-based economy.
It is encouraging to see that these types of alternative projects are already taking place and are being planned for in the Western Cape, Eastern Cape and Northern Cape. This is why the ANC holds that by working together, we can do more.
The Saldanha Bay Municipality is already investigating the establishment of a green industrial development zone, IDZ, where industries that want to invest in the area would have to make use of green energy such as solar and wind energy.
Campaigns like these should definitely be supported by the government and has been proven to be sustainable. This would allow us to move forward.
I would like to respond to a few things. It is stated in the Word:
Judge not, that you be not judged ... And why do you look at the speck in your brother's eye, but do not consider the plank in your own eye?
What I am referring to here is that the opposition can criticise a lot, but it is not constructive criticism. It is destructive.
In the past many of you served on councils, even on as many as 20. You have never even disclosed this. The ANC is a transparent party and therefore there is throwing of stones. [Interjections.]
There is another point that I would like to raise. It is said that you should first put your own house in order before criticising someone else. Here in the Western Cape, where I live, we had good, competent people in the provincial legislature who were given the boot by the DA. That person is Shanaaz. [Interjections.]]