Net om my gedagtes en ideologie by die debat tuis te bring: Wat ek te s het, is van belang vir Suid-Afrika, omdat daar 'n klomp probleme is in die uitvoering van filosofiese gedagtes. As ons kyk na wat op die ou einde op die grond gebeur, dan is dit belangrik.
Eerstens, daar is swak politieke leierskap, wat ek reeds ges het. Die beste voorbeeld was gister. Hoe op dees aarde kan 'n direkteur-generaal iets s wat nie in pas is met die politieke beleid van die departement nie? Daar sit my goeie vriend, mnr Ismail Vadi, die agb Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Kommunikasie. Ons het nog nie een keer die Uitsaaiwysigingswetsontwerp bespreek nie, nie een enkele keer nie, en wat gee die direkteur-generaal die reg om dit daar te doen?
Die swak bestuur van die ANC in regering is alles ideologies gedrewe. Al die staatsentiteite vaar swak, bitterswak, pateties, noem dit maar op. Die SAUK het 'n klein bietjie verbeter. Sentech, en die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika, Okasa, sukkel. Alles gaan oor swak ideologiese besluite.
U moet een ding onthou: apartheid is lank terug verby. Wat het Marx, Engels en Mannheim ges? Beoordeel vandag wat gister gebeur het, ook in vorige bedelings. Ek wil vir u s indien u dit nie weet nie, die ANC moet hom begin self-evalueer ten opsigte van die Madiba-era, die bykans twee termyne van Thabo Mbeki, dan was daar Limpopo, en nou President Zuma se termyn in die Parlement. [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr N J VAN DEN BERG: Just to connect my thoughts and ideology to the debate: What I have to say is of interest to South Africa because there are a lot of problems in the execution of philosophical ideas. If we look at what eventually happens at grass-roots level, then it is important.
Firstly, there is poor political leadership, which I have mentioned already. The best example happened yesterday. How on earth can a director- general say something that is not in keeping with the political policy of the department? There my good friend, Mr Ismail Vadi, the hon chairperson of the Portfolio Committee on Communications, is sitting. We haven't discussed the Broadcasting Amendment Bill yet, not even once, and what gives the director-general the right to do it there?
Poor management by the ANC in government is wholly ideologically driven. All the state entities are performing badly, very badly, pathetic, you name it. The SABC improved somewhat. Sentech and the Independent Communications Authority of South Africa, Icasa, are struggling. Everything is due to poor ideological decisions.
You have to remember one thing: apartheid is long gone. What did Marx, Engels and Mannheim say? Evaluate today on what happened yesterday, taking into consideration the previous dispensations as well. I want to say to you, in case you don't know this, the ANC should start self-assessment in respect of the Madiba era, the almost two terms of Thabo Mbeki, then there was Limpopo, and now President Zuma's term in Parliament. [Interjections.]]
So what?
Omdat dit so belangrik is, dis wat. Vra enige mens in Suid-Afrika wat is fout met die Staatsdiens. Julle moet luister, want julle mis 'n belangrike klomp punte. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[Because it is so important, that's what. Ask any person in South Africa what is wrong with the Public Service. You should listen, because you are missing a number of important points.]