Nee, hy's op die oomblik nie hier nie om een of ander rede. Ons wil net graag vir die agb lid s dat hy praat van uitsprake van 'n sekere persoon wat die leier van 'n ander organisasie is. Die President van die land het oor die afgelope paar dae al reeds daaroor gepraat en sy siening daaroor gelug. Laat ons aanvaar dat die President korrek opgetree het. [Applous.]
'n AGB LID: Hoor hoor!