Dis die taak van die Minister om toe te sien dat daardie skandvlek weggeneem word. Net die Minister kan dit doen. Suid-Afrika vra dat die Minister optree. [It is the Minister's task to see to it that this disgrace is resolved. Only the Minister can do this. South Africa demands that the Minister should intervene.] [Time expired.]