Voorsitter, ek wil vir die agb Minister s, dit wat hy s, klink goed in die ore van die mense van Suid-Afrika. Dit is wat hulle graag wil hoor, maar, agb Voorsitter, ek wil vir die Minister s dat die Polisiediens die afgelope 15 jaar aan politieke mislukkings gekenmerk is. 'n Voorbeeld daarvan is die aanstelling van Kommissaris Jackie Selebi as die Nasionale Kommissaris van Polisie. Hoe kan jy 'n diplomaat aanstel om misdadigers te beveg? Jy kan nie 'n misdadiger met diplomasie beveg nie.
Ek wil vir die agb Minister vra, met die nuwe aanstelling - ek weet die President stel die persoon aan - moet u asseblief 'n ervare, gesoute, man of vrou uit die Polisiediens kry wat weet hoe die polisie funksioneer.
Wat 'n verdere mislukking is, is die afskaffing van die kommandostelsel. Die agb Minister erken vandag hierso dat misdadigers uitwyk na plattelandse gebiede toe nadat hulle misdade gepleeg het. Dit was juis die kommandostelsel wat hulle dan opgetel het. Hoekom moet ons eers deur hierdie kurwe gaan, voor u dit opvang? Die derde aspek is die vuurwapenwet. Voorsitter, ek het hoeveel keer ges dat dit 'n mislukking gaan wees want die polisie beskik nie oor die administratiewe vermo om die vuurwapenwet te administreer nie. Nou moet daar eers 'n hofsaak wees. Agb Minister, ek wil vir u vra, luister na die opposisiepartye. Hulle wil vir u goeie advies gee. [Tussenwerpsels.]
Maar daar is 'n laaste ding wat ek vir u wil s, u het 'n virus in die Polisiediens. U het 'n vrot kol en daardie virus is nuwe rasisme; rasisme van swart polisielede op blanke polisielede. [Tussenwerpsels.] Voorsitter, hoe kan jy toelaat dat 'n polisieman na die publiek verwys, 'n blanke, as 'n "white dog"? [Tussenwerpsels.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Chairperson, in this regard there are several successes as shown by the fact that the separation of powers regarding the rights of suspects who are in police custody, when compared to previous years, has been minimised. Therefore, in order to improve on and maintain these current indications, it is crucial to bring about community participation in so far as extending the budget for the Independent Complaints Directorate, ICD.
It is also important for the ICD to make recommendations with regard to follow-ups and to ensure that members of the SA Police Service, SAPS, are in compliance. In terms of the Domestic Violence Act, Act no 116 of 1998, police officers who receive complaints of domestic violence have certain obligations.
The actual handling of domestic violence cases raises two separate questions: firstly, whether the police have the capacity to handle cases of this nature; and, secondly, whether the Act, in its current format, is able to implement this. Therefore, no one should question the relevancy of the Domestic Violence Act.
Its relevance is beyond doubt, since it responds to the levels of domestic and family violence. Cases of domestic violence ... Chairperson, the ANC supports this Budget Vote. I thank you. [Time expired.] [Applause.]