Speaker, by die volgende sitting van die Huis sal ek voorstel:
Dat die Huis-
1) debatteer oor die gevolge van die Transnet-staking in terme van -
a) die skade wat in- en uitvoerders gely het na en van Suid- Afrika;
b) die finansile skade wat Transnet gely het deur die beskadiging van sy eiendom tydens die staking;
c) die skade wat die staat ly in terme van belastingverliese; en
d) die algehele verlies aan goedere en dienste as gevolg van die Transnet-staking. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Speaker, at the next sitting of the House I shall move:
That the House -
1) debates the effects of the Transnet strike in respect of - a) the losses suffered by importers and exporters to and from South Africa;
b) the financial losses suffered by Transnet as a result of damage to its property during the strike;
c) the losses suffered by the state in respect of loss of tax revenue; and
d) the overall loss of goods and services due to the Transnet strike.]
Agreed to.