Voorsitter, ek gee kennis dat ek by die volgende sitting van die Raad sal voorstel:
Dat die Raad -
(1) daarvan kennis neem dat -
(a) die ANC erken dat baie van sy amptenare hul magsposisies in die party en die Regering misbruik om hul sakebelange te bevorder; en
(b) onlangse opnames onder potensile en huidige beleggers bevestig dat die omvang van korrupsie saam met die sorgwekkende ho vlakke van ander ernstige misdaad, verlammend inwerk op die investeringsklimaat van die RSA;
(2) 'n beroep op die Regering doen om omvattende geldelike steun te verleen om 'n permanente onafhanklike teenkorrupsie-eenheid, tesame met 'n duidelike uitgespelde anti-korrupsiebeleid, in te stel. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr C ACKERMANN: Chairperson, I give notice that I shall move at the next sitting of the Council:
That the Council -
(1) notes that -
(a) the ANC concedes that many of its officials are abusing their positions of power within the party and the Government to promote their business interests; and
(b) recent surveys among potential and current investors have confirmed that the extent of corruption together with alarmingly high levels of other serious crimes is having a crippling effect on the climate for investment in the RSA; and
(2) appeals to the Government to render extensive financial support for the establishment of a permanent independent countercorruption unit, along with a clearly defined anticorruption policy.]
Voorsitter, ek gee kennis dat ek by die volgende sitting van hierdie Raad sal voorstel:
Dat die Raad -
(1) van mening is dat daar dringend ondersoek ingestel moet word na die registrasie van kiesers vir die komende plaaslike regeringsverkiesings;
(2) daarvan kennis neem dat minder as drie maande voor die spertyd vir kieserregistrasie vir die komende munisipale verkiesing bykans 'n derde van die land se potensile kiesers nog nie die nodige stappe gedoen het om te kan stem nie; en