Voorsitter, ek gee kennis dat ek by die volgende sitting van hierdie Raad sal voorstel:
Dat die Raad -
(1) van mening is dat daar dringend ondersoek ingestel moet word na die registrasie van kiesers vir die komende plaaslike regeringsverkiesings;
(2) daarvan kennis neem dat minder as drie maande voor die spertyd vir kieserregistrasie vir die komende munisipale verkiesing bykans 'n derde van die land se potensile kiesers nog nie die nodige stappe gedoen het om te kan stem nie; en