Agb mev die Voorsitter ... [Hon Madam Chairperson ...]
You may take the podium in front here, please. [Interjections.]
I don't use the podium. [Laughter.]
Agb Voorsitter, ek staan hier om die wet voor hierdie Huis te l, en ek wil dit kategories stel dat hierdie wet nie daar is om punte te "score" nie, maar vir alle burgers van Suid-Afrika volgens die beleid van die ANC.
Belasting het die afgelope jare wesenlik verander. Die openbare profiel daarvan het meer sigbaar geword. Morele, etiese en sosiale dimensies is daaraan gegee wat nooit tevore sigbaar was nie.
Deur die Wetsontwerp op Kleinbesigheids belastingamnestie en Wysiging van Belastingwette voor die Parlement te l, het die Nasionale Tesourie die nodige inisiatief geneem. Die oorblywende taak berus by die belastinggemeenskap.
In die poging om die belastingbasis te verbreed het "Sars" onlangs uitstappies in die informele besigheidsgebied onderneem. Baie kleinsakeondernemings wat so ontdek was dat hulle glad nie op die belastingregister is nie en wat tans nie hul bedrywighede ten volle aan Said geopenbaar het nie, het te kenne gegee dat hulle die geleentheid tot normalisasie en regulering sonder vrees vir hul belastingaanspreeklikhede voortspruitend uit nakoming van die verlede sou verwelkom. Hierby word ook ingesluit taxi-operateurs wat graag wil deelneem aan die taxi- herkapitalisasie program. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Hon Chairperson, I am standing here to present this law to this House, and I want to state categorically that this law is not there for scoring points, but for all citizens of South Africa according to the policy of the