Dankie Minister. Die vraag het gegaan oor die bailout [finansile inspuiting]. Ek dink dat di Parlement, die publiek en ook die SA Uitsaaikorporasie, SAUK, se personeel verdien die waarheid rondom hierdie geleentheid want tot dusver was die antwoorde baie vaag.
Wat is die bedrag wat die SAUK as waarborg gegee het en wat is die voorwaardes wat daaraan gekoppel is? Ons wil dit weet.
Dan wil ek ook daarby aansluit. Ons het gehoor dat beide die Ministers van Finansies en Kommunikasie praat van 'n