Kan die Minister uitklaar wie hierdie aanstelling gaan doen en op watter regsgrondslag, en hoe raak dit die onafhanklikheid van die SAUK as 'n publieke uitsaaier? Wat sal hierdie beampte se mandaat wees? Dit wil s, watter magte gaan aan hierdie persoon gegee word?