Dr Salomon Maritz Van Dyk

Politician Profile Page

Salomon Maritz Van Dyk

Appearances

  • Notices Of Motion 22 Aug 2013

    Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek tydens die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor die redes vir die begrotingstekort van R37 miljard vir die eerste kwartaal se besteding van die nasionale begroting. (Translation of Afrikaans notice of motion ...

  • NOTICES OF MOTION 20 Jun 2013

    Agb Adjunkspeaker, ek gee hiermee kennis dat ek by die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor die voorsiening wat departemente gemaak het in hul begrotings vir die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan, en die belangrikheid om dit te monitor ...

  • Notices Of Motion 20 Jun 2013

    Agb Adjunkspeaker, ek gee hiermee kennis dat ek by die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor die voorsiening wat departemente gemaak het in hul begrotings vir die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan, en die belangrikheid om dit te monitor ...

  • Notices Of Motion 25 Apr 2013

    Agb Adjunkspeaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor die 41% huishoudings in landelike munisipale gebiede sonder toegang tot skoon water. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)

    [Dr S M VAN ...

  • Notices Of Motion 16 Aug 2012

    Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek in die volgende sitting van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor die R11 miljard wat nasionale staatsdepartemente nie in die 2011-12 boekjaar spandeer het nie.

    Dankie. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)

    [Dr ...

  • Notices Of Motion 14 Jun 2012

    Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis sal voorstel:

    Dat die Huis debat voer oor die dissipline wat departemente toepas op die mediumtermyn-bestedingsraamwerk, en dat besteding en investering in departemente moet sinkroniseer met die beleid en doelwitte van die betrokke departemente. (Translation ...

  • TRANSNET PENSION BENEFITS (Member's Statement) 17 Nov 2011

    Adjunkspeaker, mre, presies 'n jaar gelede, op 18 November 2010, het hierdie Parlement 'n verslag van die Komitee oor Openbare Ondernemings aanvaar wat die pensioenvoordele van Transnet pensioenarisse verbeter. Op 1 Desember verlede jaar het die Speaker die Minister van Openbare Ondernemings oor die implementering van di verslag in kennis ...

  • Transnet Pension Benefits (Member's Statement) 17 Nov 2011

    Adjunkspeaker, mre, presies 'n jaar gelede, op 18 November 2010, het hierdie Parlement 'n verslag van die Komitee oor Openbare Ondernemings aanvaar wat die pensioenvoordele van Transnet pensioenarisse verbeter. Op 1 Desember verlede jaar het die Speaker die Minister van Openbare Ondernemings oor die implementering van di verslag in kennis ...

  • NOTICES OF MOTION 20 Sep 2011

    Agb Speaker, ek gee hiermee kennis dat ek op die volgende sittingsdag van die Huis namens die DA sal voorstel:

    Dat die Huis 'n debat voer oor munisipaliteite se onvermo om hul infrastruktuur ten opsigte van die elektrisiteitsnetwerk in stand te hou. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)

    [Dr ...

  • Da Calls For Ministerial Intervention On Behalf Of Transnet Pensioners (Member's Statement) 20 Sep 2011

    Agb Speaker, een van die grootste pensioenfondse in Suid-Afrika, die Transnet-pensioenfonds, maak voorsiening vir net 2% groei per jaar in die pensioene. Hierdie pensionarisse kry baie swaar en leef in armoede.

    Op 2 November 2010 het 'n taakspan, waarop ek en drie ANC-LP's gedien het, 'n aanbeveling via die komitee ...