Adjunkvoorsitter, baie, baie dankie. My vraag gaan basies oor die rol van elektrisiteit in die ekonomie. Dit is die vraag hier.
Die Minister het erken dat die regering gefaal het om seker te maak dat daar genoegsame elektrisiteit ... die bou van kragstasies ... dat daar genoegsame elektrisiteit is. Hy het ook by tye genoem dat die regering gewaarsku was dat hulle in 'n sekere jaar 2007 die kapasitiet van kragvoorsiening gaan bereik ... dat daar 'n tekort gaan wees.
My vraag wat ek wil vra is ... want iemand moet verantwoordelikheid vat vir die feit dat die ekonomie in hierdie toestand is wat dit is en dat die burgers van die land in duisternis gedompel is.
Nou, my vraag aan die Minister is soos volg. Sal u die burgers van die land s dat die ANC regering die citizens [burgers] van die land gefaal het?